Maqbool
http://www.facebook.com/profile.php?id=100003405547819
De Wittenkade 111 / De Wittenstraat 114
1052 BB
Amsterdam
TrpTFmjEzAhOuhxaTNE
mMVkGmaNshwrSjY

Hallo KrugerEerstens wil ek graag net die valse veralgemening eaesprank dat fundamentaliste nie die historiese konteks in ag neem nie. Dit is jammer dat hierdie liberale dinkvirus posgevat het in ons kerk. Baie keer is die vraag nie Is Christus jou Here nie? maar Wie sea JY is Ek? . Is die Christus van die Bybel jou Here of Jesus, die buite egtelike kind van Galiliea ? Glo jy in Jesus, wie liggaamlik uit die dood opgestaan het of in Teilhard de Chardin se kosmiese Christus wat eintlik maar net nog n Hindu god is? En wie is jy? Is jy God se skepsel, verdorwe deur jou sonde, wat van God se genade deur Christus se kruisdood afhanklik is om met Hom versoen te word? Of is jy dalk in wese god, soos Jesus, self potenesieel Christus soos Jesus, en kan daarom deur jou medemens aanbid word? (Soos die Dalai Lama deur miljoene weareldwyd aanbid word?) Is dit wat dalk wat bedoel word met gelykvormigheid aan Christus ?Dit is nodig dat woorde definieer word, anders praat ons Newspeak en mislei ons mense.God se genade is inderdaad groter as die heelal. Maar God sea self Hy trek die streep as die mens homself verhef tot god, en dus God se aanspraak op sy lewe verwerp. Jy is heeltemal reg. Ons kan nie n kompromie met die Waarheid maak nie. Jesus sea baie duidelik dat ons nie dwaalleeraars in die Kerk kan toelaat nie. Hierdie is nie n heksejag nie. Dit is n oproep tot bekering!