Haai WynandEk is ook n verstoteling uit die NG Kerk (ek het noagls in n pastorie groot geword in PE) en ek stem heelhartig saam met al die positiewe kommentaar/bekommernisse wat almal wat geskryf en genoem het. In my ou gemeente se geval was daar nie plek vir die Heilige Gees of Sy werking nie, net tradisie wat deur die ou bulle in stand gehou word en n ouer konserwatiewe predikant wat saam stem en n jonger een waaroor getrap/geloop is en ook sy job probeer behou het deur nie waves te maak. Die jonger predikant het toe in elk geval bedank en die pad buiteland toe geneem. Die ding wat ek die meeste mis, behalwe die feit dat baie van die ouens die pad byster is met hul nuwe sienninge en/of tradisionele opvattings, is die LIEFDE!! Daar is amper niks daarvan oor van leiers se kant af wat van die nuwe rigtings inslaan nie! Wat het van LIEFDE geword?? Sonder die liefde beteken alles mos niks?Baie dankbaar vir Louis Trichardt en omliggende gemeentes wat nie bang is om op te staan vir dit wat waar is in God se woord nie! Hoe de hel kan hulle meen daar bestaan nie so iets soos Satan nie, die bybel is tog duidelik soos jy genoem het! Hulle moet hulle self die guns doen en een van die Satanistiese rituele gaan bywoon, hulle sal hulle net daar weer bekeer! Ek dink van die ouens het te veel tyd op hande om al die nonsens te sit en uitdink?! n Baie belangrike punt wat ek onlangs raak geluister het was oor Geheime Organisasies van Prof. Walter Feith, die spesifieke DVD is deel van n reeks wat hy aanbied. Ek gaan dit nie in enige detail hier bespreek nie maar enige persoon is welkom om n dame met die naam van Elsie te kontak by 0835886324 om n kopie te bestel, dit is waarlik skrikwekkend en insiggewend. Ons as gesin aanbid nou by n Agape9 gemeente, hoekom ek dit noem is dat ek nie wil hea mense moet skrik as hulle hoor Prof. Walter Feith is van die Sewendedag Adventiste nie, die manne is nou e9e9rs gesteld om feitlik reg die woord uit te leef en mense kan gerus sy DVD reeks bestel.Die aanslag is waarlik met ons!Sterkte WynandGroeteJaco