Irakli
http://www.facebook.com/profile.php?id=100003405525650
Amsterdam
eziCMOqicilaekXDF
Amsterdam
ErpQZuHXDY
tsDBBLPxNqwVhsNHiK

Hi Jannie,Ek het nou die dag my wurms opgebreek en van een houer na twee ruoehs geskuif. Ek het hulle in die winter in direkte son gesit. Wel drie dae nadat ek dit gedoen het, het ek gesien die wurms peul aan die onderkant by gaatjies in die drom uit. Wat ek ondersoek instel sal ek sien dat 90% in die een drom alreeds dood is. Toe ek my hand insteek in die kos' toe kom ek agter dat hulle houer te warm kon gewees het in die warm somer son. Die kompos is nie self warm nie, dit is definitief die son wat dit warm gemaak het. Kan dit die oorsaak wees? Wat is die ideale temperatuur vir hulle om in te leef? Baie hartseer oor my wurmpies wat ek verloor het. Hulle staan nou weer in een houer onder n boom.Hoor graag van jou.Koot